Spoetnik Games
Boereplaas Board Game
R 799,90
Spend R600, Toadie covers standard delivery.

Spoetnik Games
Available Online Only
Delivered to your door with standard delivery
Boereplaas Is ’N Bordspeletjie Wat Reeds Dekades Afrikaanssprekendes Se Gunsteling Is. Hierdie Boereplaas Beloof Opvoedkundige Vermaak Vir Die Hele Gesin; Dit Is Geskik Vir 2-6 Spelers En Leer Kinders (En Grootmense!) Van Die Hantering Van Geld, Wins En Verlies, Oordeelkundige Aankope En Boerdery. Die Eerste Speler Wat Al Die Kaartjies Op Sy Plaas (Bord) Kan Aankoop, Is Die Wenner. Boereplaas Is Hope Pret En Plesier, En Die Ideale Opvoedkundige Speletjie Vir Die Gesin.
Each Boereplaas Expansion Pack is designed for 2-6 players — adding more fun to your family game night
Boereplaas Is ’N Bordspeletjie Wat Reeds Dekades Afrikaanssprekendes Se Gunsteling Is. Hierdie Boereplaas Beloof Opvoedkundige Vermaak Vir Die Hele Gesin; Dit Is Geskik Vir 2-6 Spelers En Leer Kinders (En Grootmense!) Van Die Hantering Van Geld, Wins En Verlies, Oordeelkundige Aankope En Boerdery. Die Eerste Speler Wat Al Die Kaartjies Op Sy Plaas (Bord) Kan Aankoop, Is Die Wenner. Boereplaas Is Hope Pret En Plesier, En Die Ideale Opvoedkundige Speletjie Vir Die Gesin.
A carefully crafted selection for you